The “Big” move to Ireland

Dublin:   As not to get too out of order, I thought I should recount the actual move over to Ireland from departing our house in N. Redington Beach to moving into our rental in Dungarvan, Ireland. The move, for the most part, went off without a hitch. Surprisingly, Murphy of Murphy’s Law fame, did […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Iere bederf Engelse partytjie

Engeland se rugbyspan moet maar bly wees dat hy nie vanjaar teen die All Blacks speel nie. Vergeet maar van die praatjies dat die spanne mekaar op 4 November op Twickenham sal pak, want die Engelse sal ná Saterdag se drag slae teen Ierland in die Sesnasies-reeks nie so dom wees as om teen die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gee die keiser wat hom toekom

Eddie Jones – op die randjie van ʼn rekord (Foto dailymail.co.uk) Eddie Jones is een van daardie afrigters wie se mond jy altyd wil toerits. Hy is een van die wêreld se beste afrigters, dalk beter as die All Blacks se Steve Hansen, want kyk maar net wat hy by die Brumbies, Australië, Japan en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Mensgemaakte hongersnood

‘n Standbeeld in Dublin, Ierland wat die groot hongersnood van 19de eeu herdenk. Foto: Informatique/Flicker.com Twee streke is die afgelope maand in Suid-Soedan tot rampgebied verklaar en daar word gewaarsku dat Somalië, Nigerië en Jemen die gevaar loop om dieselfde roete te volg. Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie sal dit die derde keer in 25 jaar wees […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is Engeland werklik wêreldbrekers?

Eddie Jones. Nou is dit Wallis se beurt (Foto theguardian.com) Niemand kan dit betwis nie, dit staan op papier en reeds pryk Eddie Jones se Engelse rugbyspan in die rekordboeke. Agttien toetswedstryde gespeel, 18 gewen … en die All Blacks se wêreldrekord (vir groot spanne ) van 18 agtereenvolgende oorwinnings is geëwenaar. As Engeland Ierland […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Engeland op drumpel van wêreldroem

Nou vir die heel grote. Engeland se rugbyspan het Saterdag op Twickenham nie net die Sesnasiesreeks, die Calcuttabeker en die Triple Crown verower toe hy Skotland met 61-21 geklop het nie, maar die Rose het ook die All Blacks se wêreldrekord (vir ‘groot’ spanne) van 18 agtereenvolgende toetsoorwinnings geëwenaar. ʼn Mens hoef nie van die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Skeidsregter Honiss weet soos die meeste van ons ook nie

As ʼn rugbyreël ʼn potensiële mynveld vir een van die wêreld se mees ervare skeidsregters is, hoe moet ʼn mens dan verwag dat die spelers dit moet nakom? Paul Honiss (53), die Nieu-Seelandse skeidsregter wat in 2008 uitgetree het en nou aan die hoof staan  van die opleiding van  Nieu-Seeland se vroue-skeidsregters, skud sy kop […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Maak dit weer ʼn Super14-reeks

Een van die belangrikste en mees verreikende besluite oor die toekoms van die Superrugbyreeks sal oor die volgende paar dae in Dublin geneem moet word. Dis nie as nie, maar met hoeveel spanne die reeks gesny sal word, want 18 spanne deug nie, al het Sanzaar ons dit probeer wysmaak. Die heel logiese besluit is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sou Owens vir Balie Swart afgestuur het?

Nigel Owens wys die geelkaart aan die baljoggie (Foto stuff.co.nz).png Die Walliese skeidsregter Nigel Owens het Saterdag in Dublin nog ʼn paar  regmerkies vir sy humorsin gekry en gewys waarom hy straks die wêreld se voorste skeidsregter is toe hy ʼn geelkaart aan ʼn baljoggie uitgedeel het. Owens was in beheer van die kragmeting tussen […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!