Vandag se sportnuus

Toetskrieket Suid-Afrika het Engeland met 340 lopies in die tweede toets op Trent Bridge vermorsel om die reekstelling een elk te maak. Suid-Afrika 335 & 343/9 verklaar Engeland 205 & 133 (44.2 bb) Vernon Philander is as speler van die wedstryd aangewys vir sy 96 lopies en 5 paaltjies. In Colombo meet Sri-Lanka en Zimbabwe […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Klag teen SA rassekwotas by Wêreldrugby ingedien

V.l.n.r. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, William Waugh, AfriForum se adjunk uitvoerende hoof operasionele sake, en Werner Human van Hurter Spies AfriForum en Solidariteit het ’n amptelike klag teen rassekwotas en politieke inmenging in Suid-Afrikaanse rugby by Wêreldrugby se hoofkantoor in Dublin, Ierland, ingedien. Hierin word Wêreldrugby gewys op die manier waarop die Suid-Afrikaanse […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vandag se sportnuus

Tennis Die Franse Ope se derde dag is gister op Roland Garros afgehandel. Die lys van gister se wenners sluit in die derde gekeurde Stan Wawrinka, die eerste gekeurde Andy Murray asook Suid-Afrika se Kevin Anderson. Anderson het in drie stelle met Malek Jaziri van Tunisë klaargespeel. In die Vroue-enkelspel het die vyfde gekeurde Elina […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!