Pro14-reeks: nie veel vir die Kings om na uit te sien nie

Dit gaan ʼn lang, koue en nat winter vir die Southern Kings in die Pro14-reeks wees. Leinster, wat steeds sonder van hul voorste Ierse toetsspelers was, met verskeie wat met beserings sukkel (Rob Kearney, Garry Ringrose, Jamie Heaslip, Richardt Strauss, Ian Nagle, Dan Leavy en Peader  Timmins), twee sleutelspelers (Devin Toner en die Wallaby-flank Scott […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wêreldrugby se taai toffie

Galway se Rugby Ground. (Foto: Facebook) Vrouerugby suig maar aan die agterspeen in Suid-Afrika, maar dit kan nog die doodskoot vir die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) wees as dit gaan om die Wêreldbekertoernooi vir mans in 2023 tuis aan te bied. Die Wêreldbekertoernooi vir vrouespanne vind tans in Ierland en Noord-Ierland plaas, en dit dien as […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Klag teen SA rassekwotas by Wêreldrugby ingedien

V.l.n.r. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, William Waugh, AfriForum se adjunk uitvoerende hoof operasionele sake, en Werner Human van Hurter Spies AfriForum en Solidariteit het ’n amptelike klag teen rassekwotas en politieke inmenging in Suid-Afrikaanse rugby by Wêreldrugby se hoofkantoor in Dublin, Ierland, ingedien. Hierin word Wêreldrugby gewys op die manier waarop die Suid-Afrikaanse […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

As WB-bod dié keer slaag, sal dit miljarde vir land beteken

Jurie Roux voor hy Dinsdag SA se bod ingedien het om die Wêreldbeker in 2023 aan te bied (Foto: Getty Images) Een uit vier, as jy 1995 se Wêreldbekertoernooi in ag neem. Dít is Suid-Afrika se rekord nadat hulle bod vir die 2011-, 2015- en 2019-toernooie aan onderskeidelik Nieu-Seeland, Engeland en Japan toegeken is. Dinsdag het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is dit Rassie Erasmus se skuld?

Rassie Erasmus (Foto: twitter munsterrugby) Dis een van daardie vraagstukke waarop daar vooraf geen antwoorde is nie. ʼn Mens sal nooit weet of daar raakgevat word met die aanstelling van ʼn nuwe afrigter nie. Dis seker belangrik om een of twee bekers in die trofeekas te hê, maar wat belangriker is, is of die spelers […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Generator Hostel Dublin – Each morning traditional breakfasts are available.

The award-winning, brand-new Generator Hostel is located next door to the Jameson Distillery and Smithfield LUAS tram station. It offers budget rooms and dorms with private bathrooms and a late night bar. Dublin Castle and the Guinness Storehouse are just a 10 minute walk away. Famous and lively Temple Bar is just 2 tram stops […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Fleckie, Willie le Roux en Frik

Willie le Roux (Foto: GB Jordaan) “Ja, maar … ” Sestien jaar gelede, toe die Stormers nog Superrugby-wedstryde in Wellington in die Boland gespeel het en die Springboksenter Robbie Fleck nog nie grys was nie, het hy een van daardie oomblikke beleef wat ʼn rugbyspeler nooit sal vergeet nie  …  en vir hom gryshare besorg. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Windmakerigheid raak groot verleentheid vir Bok

Windmakerigheid het Saterdag tot ʼn groot verleentheid vir ʼn Springbok in die kwarteindstryd van die reeks om die Europese Kampioenebeker in die Avivastadion in Dublin gelei. Die Engelse klub Wasps se linkervleuel, Willie le Roux, het die bal verloor toe hy in die 24ste minuut van die wedstryd teen Leinster met groot vertoon oor die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Iere bederf Engelse partytjie

Engeland se rugbyspan moet maar bly wees dat hy nie vanjaar teen die All Blacks speel nie. Vergeet maar van die praatjies dat die spanne mekaar op 4 November op Twickenham sal pak, want die Engelse sal ná Saterdag se drag slae teen Ierland in die Sesnasies-reeks nie so dom wees as om teen die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gee die keiser wat hom toekom

Eddie Jones – op die randjie van ʼn rekord (Foto dailymail.co.uk) Eddie Jones is een van daardie afrigters wie se mond jy altyd wil toerits. Hy is een van die wêreld se beste afrigters, dalk beter as die All Blacks se Steve Hansen, want kyk maar net wat hy by die Brumbies, Australië, Japan en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!