Iere bederf Engelse partytjie

Engeland se rugbyspan moet maar bly wees dat hy nie vanjaar teen die All Blacks speel nie. Vergeet maar van die praatjies dat die spanne mekaar op 4 November op Twickenham sal pak, want die Engelse sal ná Saterdag se drag slae teen Ierland in die Sesnasies-reeks nie so dom wees as om teen die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gee die keiser wat hom toekom

Eddie Jones – op die randjie van ʼn rekord (Foto dailymail.co.uk) Eddie Jones is een van daardie afrigters wie se mond jy altyd wil toerits. Hy is een van die wêreld se beste afrigters, dalk beter as die All Blacks se Steve Hansen, want kyk maar net wat hy by die Brumbies, Australië, Japan en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Engeland op drumpel van wêreldroem

Nou vir die heel grote. Engeland se rugbyspan het Saterdag op Twickenham nie net die Sesnasiesreeks, die Calcuttabeker en die Triple Crown verower toe hy Skotland met 61-21 geklop het nie, maar die Rose het ook die All Blacks se wêreldrekord (vir ‘groot’ spanne) van 18 agtereenvolgende toetsoorwinnings geëwenaar. ʼn Mens hoef nie van die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!