‘n Paadjie in Ierland. Foto: Verskaf. Skarrelkind van Ireland skryf: Ek het die skrywe in verband met die groener weivelde van ander lande, “Die gras is toe nie groener elders nie”, interessant gevind. Ek verstaan egter nie die doel van die skrywe nie. Ek gaan aannames maak en vra: Is dit een of meer van..
Continue reading…
Alles is nie reg in Suid-Afrika nie
Posted on
Enjoyed this post? Share it!