Galway se Rugby Ground. (Foto: Facebook) Vrouerugby suig maar aan die agterspeen in Suid-Afrika, maar dit kan nog die doodskoot vir die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) wees as dit gaan om die Wêreldbekertoernooi vir mans in 2023 tuis aan te bied. Die Wêreldbekertoernooi vir vrouespanne vind tans in Ierland en Noord-Ierland plaas, en dit dien as..
Continue reading…
Wêreldrugby se taai toffie
Enjoyed this post? Share it!
Is dit Rassie Erasmus se skuld?
Rassie Erasmus (Foto: twitter munsterrugby) Dis een van daardie vraagstukke waarop daar vooraf geen antwoorde is nie. ʼn Mens sal nooit weet of daar raakgevat word met die aanstelling van ʼn nuwe afrigter nie. Dis seker belangrik om een of twee bekers in die trofeekas te hê, maar wat belangriker is, is of die spelers..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Fleckie, Willie le Roux en Frik
Willie le Roux (Foto: GB Jordaan) “Ja, maar … ” Sestien jaar gelede, toe die Stormers nog Superrugby-wedstryde in Wellington in die Boland gespeel het en die Springboksenter Robbie Fleck nog nie grys was nie, het hy een van daardie oomblikke beleef wat ʼn rugbyspeler nooit sal vergeet nie … en vir hom gryshare besorg…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Is Engeland werklik wêreldbrekers?
Eddie Jones. Nou is dit Wallis se beurt (Foto theguardian.com) Niemand kan dit betwis nie, dit staan op papier en reeds pryk Eddie Jones se Engelse rugbyspan in die rekordboeke. Agttien toetswedstryde gespeel, 18 gewen … en die All Blacks se wêreldrekord (vir groot spanne ) van 18 agtereenvolgende oorwinnings is geëwenaar. As Engeland Ierland..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Skeidsregter Honiss weet soos die meeste van ons ook nie
As ʼn rugbyreël ʼn potensiële mynveld vir een van die wêreld se mees ervare skeidsregters is, hoe moet ʼn mens dan verwag dat die spelers dit moet nakom? Paul Honiss (53), die Nieu-Seelandse skeidsregter wat in 2008 uitgetree het en nou aan die hoof staan van die opleiding van Nieu-Seeland se vroue-skeidsregters, skud sy kop..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maak dit weer ʼn Super14-reeks
Een van die belangrikste en mees verreikende besluite oor die toekoms van die Superrugbyreeks sal oor die volgende paar dae in Dublin geneem moet word. Dis nie as nie, maar met hoeveel spanne die reeks gesny sal word, want 18 spanne deug nie, al het Sanzaar ons dit probeer wysmaak. Die heel logiese besluit is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sou Owens vir Balie Swart afgestuur het?
Nigel Owens wys die geelkaart aan die baljoggie (Foto stuff.co.nz).png Die Walliese skeidsregter Nigel Owens het Saterdag in Dublin nog ʼn paar regmerkies vir sy humorsin gekry en gewys waarom hy straks die wêreld se voorste skeidsregter is toe hy ʼn geelkaart aan ʼn baljoggie uitgedeel het. Owens was in beheer van die kragmeting tussen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Travel Medical Insurance
Transfer Quote
Expatriates
Immune Support
Regatta Outdoors
Fly Qatar Airways
Travel Sites
Dublin, Ireland
Hotels, Flights, Car Hire, Dating, Trips and ToursUSA.co.za
American Businesses and HotelsNew York
New York ServicesSAFFA Shops
Global Saffa Shop DirectorySan Francisco
San Francisco Home from HomeLONDON
London Hotels, Businesses and TripsMilan, Italy / Milano Italia
Hotels, Flights, Car Hire, Holidays, Property, Villas, ToursRome Italy
Hotels in Rome, Flights and Car RentalsLos Angeles - LA
LA.co.za CaliforniaAndorra
The Catalan HomelandF-X.co.za
FX Currency ConverterSAFFA.com
Flights Hotels Rentalcars TripsZuid Afrika
ZuidAfrika.org - Vlugte, Hotelle, HuurmotorsUnited Kingdom UK
Cheap Flights, Hotels, Rental CarsHolland
The NetherlandsNederland.co.za
The NetherlandsHong-Kong
Hong Kong Flights, Hotels, CarsNew-Zealand
Welcome to New-Zealand.wsBeijing
Peking, Gateway to ChinaMadrid
Hotels in Madrid, Flights and cars
Social Media
Regatta Great Outdoors
Compare Travel Insurance
British Expat Insurance
Best Price Transfers
Hotels & Flights to Dublin
Online TEFL Courses
Search Dublin
Ex-Patriate Chat
Motorcycle tyres
Things to do in Dublin
Cheapest Car Hire in Dublin
Dating-Ireland.com Irish Dating
- Honey892 fromHoney892, Woman from Bailieborough, 39 years
- Goldilocks29 fromGoldilocks29, Woman from Sligo, 29 years
- Jazzie82 fromJazzie82, Woman from Bagenalstown, 26 years
- devious fromdevious, Woman from Dublin, 21 years
- Darius fromDarius, Man from Fermoy, 43 years
Cheap Flights – SKY.co.za
London.co.za Listings
NewYork.co.za Directory
Dublin.co.za is available to rent or buy … Contact Us Here
Powered by SAFFA.com and Jislaaik.com