Eddie Jones – op die randjie van ʼn rekord (Foto dailymail.co.uk) Eddie Jones is een van daardie afrigters wie se mond jy altyd wil toerits. Hy is een van die wêreld se beste afrigters, dalk beter as die All Blacks se Steve Hansen, want kyk maar net wat hy by die Brumbies, Australië, Japan en..
Continue reading…
Gee die keiser wat hom toekom
Enjoyed this post? Share it!
Is Engeland werklik wêreldbrekers?
Eddie Jones. Nou is dit Wallis se beurt (Foto theguardian.com) Niemand kan dit betwis nie, dit staan op papier en reeds pryk Eddie Jones se Engelse rugbyspan in die rekordboeke. Agttien toetswedstryde gespeel, 18 gewen … en die All Blacks se wêreldrekord (vir groot spanne ) van 18 agtereenvolgende oorwinnings is geëwenaar. As Engeland Ierland..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Engeland op drumpel van wêreldroem
Nou vir die heel grote. Engeland se rugbyspan het Saterdag op Twickenham nie net die Sesnasiesreeks, die Calcuttabeker en die Triple Crown verower toe hy Skotland met 61-21 geklop het nie, maar die Rose het ook die All Blacks se wêreldrekord (vir ‘groot’ spanne) van 18 agtereenvolgende toetsoorwinnings geëwenaar. ʼn Mens hoef nie van die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Skeidsregter Honiss weet soos die meeste van ons ook nie
As ʼn rugbyreël ʼn potensiële mynveld vir een van die wêreld se mees ervare skeidsregters is, hoe moet ʼn mens dan verwag dat die spelers dit moet nakom? Paul Honiss (53), die Nieu-Seelandse skeidsregter wat in 2008 uitgetree het en nou aan die hoof staan van die opleiding van Nieu-Seeland se vroue-skeidsregters, skud sy kop..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maak dit weer ʼn Super14-reeks
Een van die belangrikste en mees verreikende besluite oor die toekoms van die Superrugbyreeks sal oor die volgende paar dae in Dublin geneem moet word. Dis nie as nie, maar met hoeveel spanne die reeks gesny sal word, want 18 spanne deug nie, al het Sanzaar ons dit probeer wysmaak. Die heel logiese besluit is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sou Owens vir Balie Swart afgestuur het?
Nigel Owens wys die geelkaart aan die baljoggie (Foto stuff.co.nz).png Die Walliese skeidsregter Nigel Owens het Saterdag in Dublin nog ʼn paar regmerkies vir sy humorsin gekry en gewys waarom hy straks die wêreld se voorste skeidsregter is toe hy ʼn geelkaart aan ʼn baljoggie uitgedeel het. Owens was in beheer van die kragmeting tussen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Iere en Skotte steeds in wedloop, Franse en Wallis gly
Die agterdeur bly steeds oop vir Ierland of Skotland se rugbyspanne om die Sesnasies-reeks te wen, maar vir Wallis en Frankryk is dit neusie verby. Ierland het Saterdagaand in die Aviva-stadion in Dublin die Franse met 19-9 getroef om hul aanspraak te behou. Die Iere was rustyd met 7-6 voor en hulle het weer getoon..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Southern Hemisphere Rugby Football Club opening in Dublin 8th April
We will have the opening of our club on the 8th of April at The All Ireland Polo Club, Tag rugby (if someone wants to field a team you guys are more than welcome, 4 girls minimum in teams of 10), a huge SA Braai will be cooked with an Argentinian one plus the bar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Travel Medical Insurance
Transfer Quote
Expatriates
Immune Support
Regatta Outdoors
Fly Qatar Airways
Travel Sites
Dublin, Ireland
Hotels, Flights, Car Hire, Dating, Trips and ToursUSA.co.za
American Businesses and HotelsNew York
New York ServicesSAFFA Shops
Global Saffa Shop DirectorySan Francisco
San Francisco Home from HomeLONDON
London Hotels, Businesses and TripsMilan, Italy / Milano Italia
Hotels, Flights, Car Hire, Holidays, Property, Villas, ToursRome Italy
Hotels in Rome, Flights and Car RentalsLos Angeles - LA
LA.co.za CaliforniaAndorra
The Catalan HomelandF-X.co.za
FX Currency ConverterSAFFA.com
Flights Hotels Rentalcars TripsZuid Afrika
ZuidAfrika.org - Vlugte, Hotelle, HuurmotorsUnited Kingdom UK
Cheap Flights, Hotels, Rental CarsHolland
The NetherlandsNederland.co.za
The NetherlandsHong-Kong
Hong Kong Flights, Hotels, CarsNew-Zealand
Welcome to New-Zealand.wsBeijing
Peking, Gateway to ChinaMadrid
Hotels in Madrid, Flights and cars
Social Media
Regatta Great Outdoors
Compare Travel Insurance
British Expat Insurance
Best Price Transfers
Hotels & Flights to Dublin
Online TEFL Courses
Search Dublin
Ex-Patriate Chat
Motorcycle tyres
Things to do in Dublin
Cheapest Car Hire in Dublin
Dating-Ireland.com Irish Dating
- Honey892 fromHoney892, Woman from Bailieborough, 39 years
- Goldilocks29 fromGoldilocks29, Woman from Sligo, 29 years
- Jazzie82 fromJazzie82, Woman from Bagenalstown, 26 years
- devious fromdevious, Woman from Dublin, 21 years
- Darius fromDarius, Man from Fermoy, 43 years
Cheap Flights – SKY.co.za
London.co.za Listings
NewYork.co.za Directory
Dublin.co.za is available to rent or buy … Contact Us Here
Powered by SAFFA.com and Jislaaik.com