‘n Standbeeld in Dublin, Ierland wat die groot hongersnood van 19de eeu herdenk. Foto: Informatique/Flicker.com Twee streke is die afgelope maand in Suid-Soedan tot rampgebied verklaar en daar word gewaarsku dat Somalië, Nigerië en Jemen die gevaar loop om dieselfde roete te volg. Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie sal dit die derde keer in 25 jaar wees..
Continue reading…
Mensgemaakte hongersnood
Posted on
Enjoyed this post? Share it!